| |
|
Primljene poruke - armeinRezultati 1 - 1 od približno 1 | | | 3 studeni 2009 00:19 | | Armein, ek is gevra om jou vertaling van *Azerbaijani* te beoordeel. Volgens Pharos se nuwe tweetalige woordeboek is die taal se Afrikaanse naam *Azerbeidjans* [of *Azerbaidjans*]. Dis ook dié wat in die ISO 639-lys van tale op Wikipedia gebruik word. Vriendelike groete,
Guido |
|
| |
|