Armein, ek is gevra om jou vertaling van *Azerbaijani* te beoordeel. Volgens Pharos se nuwe tweetalige woordeboek is die taal se Afrikaanse naam *Azerbeidjans* [of *Azerbaidjans*]. Dis ook dié wat in die ISO 639-lys van tale op Wikipedia gebruik word. Vriendelike groete,
Guido