Wow, this was even more difficult than I thought!! It was fantastic talking to you again and I'm really looking forward to hearing your voice again! Hope you've had an amazing day!
Sjoe, dit was nog moeiliker as wat ek gedink het!! Dit was fantasties om weer met jou te praat en ek sien regtig uit daarna om weer jou stem te hoor! Hoop jy het 'n wonderlike dag gehad!
Drukkie, Victoria
אושר לאחרונה ע"י gbernsdorff - 12 אפריל 2010 21:21