Hello! How are you? I like you very much. I would like to go to Germany to meet you, but there is no possibility at the moment! Some day I will go to Germany to see you and I will visit your city. See you soon!
Hello! Hoe gaan dit met jou? Ek hou baie van jou. Ek sal graag Duitsland toe wil gaan om jou te ontmoet, maar dis op die oomblik nie moontlik nie. Eendag sal ek nog Duitsland toe gaan om jou te sien en jou stad te besoek. Hoop om jou gou te sien!
Viimeksi tarkastanut tai toimittanut gbernsdorff - 3 Marraskuu 2009 23:11