Cucumis - Free online translation service
. .



83Translation - Engels-Afrikaans - Only when the last tree has been cut down, Only...

Current statusTranslation
This text is available in the following languages: EngelsSweedsBulgaarsFransBrasiliaanse PortugeesSpaansRussiesItaliaansHongaarsGrieksAlbaniesPoolsNederlandsRomeensSerwiesLitausDeensHebreeusFarsie-PersiesMongoolsNoorsAfrikaansEsperantoSjinees vereenvoudigDuitsOekraïeniesSjineesFinsArabiesKatalaans
Requested translations: Viëtnamees

Title
Only when the last tree has been cut down, Only...
Text
Submitted by Francky5591
Source language: Engels

Only when the last tree has been cut down,
Only when the last river has been poisoned,
Only when the last fish has been caught,
Then only will you see that money cannot be eaten.

Cree Indian Prophecy
Remarks about the translation
OTHER LANGUAGE REQUESTED : CREE LANGUAGE
(Extra request : Please use both Cree script and the Latin characters, in order to know how to pronounce it, thank you.)

Title
Slegs wanneer die laaste boom afgekap is, Slegs...
Translation
Afrikaans

Translated by evisser008
Target language: Afrikaans

Slegs wanneer die laaste boom afgekap is,
Slegs wanneer die laaste rivier vergiftig is,
Slegs wanneer die laaste vis gevang is,
Slegs dan sal julle sien dat geld nie geëet kan word nie.

Cree-Indiaanse Voorspelling
Remarks about the translation
"you" in the last sentence has been translated in the plural form. For singular, "jy" should be used instead of "julle".
Laaste geakkrediteerde redigering deur gbernsdorff - 17 November 2009 10:25





Last messages

Author
Message

16 November 2009 17:33

gbernsdorff
Number of messages: 240
Môre (?) evisser008,
Die 'Cree Indians' is Kanadese, nie Indiërs nie. Wat van 'Voorspelling van die Cree-Indiane' of dalk 'Cree-Indiaanse voorspelling'?
PS Ek is bly om te sien jy is weer op die site. Ek het vir jou 'n vraag wat niks met hierdie vertaling te doene het nie. As jy bereid is, kontak my asb op my privaat e-posadres [gbernsdorffATgmailDOTcom]. Dankie.

17 November 2009 00:59

evisser008
Number of messages: 8
Dankie, ek het dit reggemaak. Het nogal getwyfel oor daai een.