Only when the last tree has been cut down, Only when the last river has been poisoned, Only when the last fish has been caught, Then only will you see that money cannot be eaten.
Cree Indian Prophecy
ملاحظاتی درباره ترجمه
OTHER LANGUAGE REQUESTED : CREE LANGUAGE (Extra request : Please use both Cree script and the Latin characters, in order to know how to pronounce it, thank you.)
عنوان
Slegs wanneer die laaste boom afgekap is, Slegs...
Slegs wanneer die laaste boom afgekap is, Slegs wanneer die laaste rivier vergiftig is, Slegs wanneer die laaste vis gevang is, Slegs dan sal julle sien dat geld nie geëet kan word nie.
Cree-Indiaanse Voorspelling
ملاحظاتی درباره ترجمه
"you" in the last sentence has been translated in the plural form. For singular, "jy" should be used instead of "julle".
آخرین دارای اعتبار یا ویرایش شده توسط gbernsdorff - 17 نوامبر 2009 10:25
Môre (?) evisser008,
Die 'Cree Indians' is Kanadese, nie Indiërs nie. Wat van 'Voorspelling van die Cree-Indiane' of dalk 'Cree-Indiaanse voorspelling'?
PS Ek is bly om te sien jy is weer op die site. Ek het vir jou 'n vraag wat niks met hierdie vertaling te doene het nie. As jy bereid is, kontak my asb op my privaat e-posadres [gbernsdorffATgmailDOTcom]. Dankie.